Tag Beste vriend

So voer ek my honde

Voorheen het my honde heeldag toegang tot kos gehad totdat Buksie, ‘n Jack Russel-terriër, by die trop aangesluit het. Buksie het gereeld reëls en grense getoets totdat ek besluit het om die advies van ‘n aantal honde hanteerders te volg,…

Foute wat honde eienaars maak.

Solank as ek kan onthou was dit vir my eienaardig hoedat sommige honde eienaars goed gemanierde honde sonder probleme het en ander eienaars altyd met hul honde gesukkel het.