Tag honde

So voer ek my honde

Voorheen het my honde heeldag toegang tot kos gehad totdat Buksie, ‘n Jack Russel-terriër, by die trop aangesluit het. Buksie het gereeld reëls en grense getoets totdat ek besluit het om die advies van ‘n aantal honde hanteerders te volg,…