Die 1 in 10 plus 7% beginsel

Hipotese 1: Daar is gewoonlik 10 betroubare,toegewyde lidmate per predikant. Hierdie netwerk van 10 genereer dan tydelike / geleentheids helpers teen ‘n koers van 7 tot 10% van die gemeente.

Hipotese 2: ‘n Gemeente wat meer as 7% van sy lidmate op ‘n gereelde basis benut, kan as bo gemiddeld beskou word.