Kort plan vir gesondheid

Eet vet vleis, eiers en avokadopere (nie vark, vis en hoender nie)
Vermy alle koolhidrate (Suikers insluitende kunsmatige versoeters)
Geen brood
Kookolies en margarien is gif
Onthou groentes sal probeer keer dat jy dit eet!
Bly weg van medesyne
Onderbroke vas
Halfuur elke dag in die son
Gooi sout in jou water
Koffie verhaas outopatie
Stap vir jou kop
Hardloop 8 sekondes elke dag vir bloeddruk en spierbou
Slaap baie